Taurus 948191 Manual De Instrucciones página 12

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.2.2. Battery installasie:
• Maak seker die krag is af op die toestel
• Maak die battery deksel oop .(Fig. 3)
• Sit battery in die houer en maak seker die
knneks-ies stem ooreen. Maak die deksel toe
.(Fig. 4)
3.3. herlaai van battery:
3.3.1.Om te verseker jy kry die beste diens en
om die battery se lewensgehalte te verleng,
moet die battery vir 4 – 6 ure herlaai word.
3.3.2. Voor herlaai begin maak seker die
battery is reg geinstalleer en die krag
knoppie is in die "AF" posisie
3.3.3. Om te herlaai, prop die adaptor in
die muur-prop en die toestel (Fig. 5).
3.3.4. Die indikasie liggie sal aan en af gaan
terwyl dit herlaai en sal dan aangaan as die
toestel herlaai is. (Verwys na bladsy tafel 1)
NB: As jy vergget om die toestel afteskakel
tydens herlaai, moet jy die toestel afskakel na
herlaai en weer aan voor skoonmaak begin.
3.4. Teen-kronkel skerm:
Tek dit uit die teenkronkel skild om te
verhoed dat die draad inmekaar draai.
Gebruik: Druk punt gemerk "A" en trek uit.(Fig.
6) Moenie gebruik: Druk teen kronkel skild
ferm om die basis te verstewig .(Fig. 7)
3.5. Algemene werking
3.5.1. Maak seker die filter is korrek geinstalleer.
3.5.2 Plaas die skoonmaker op 'n plek waar daar
oop ruimte is in die kamer, en skakel die krag aan.
3.5.3. As die toestel besig is om te werk sal
die lugemissiediode vining en gereëld flits.
3.5.4. Sodra die skoonmaker sonder krag is sal die
liggie afgaan en die toestel sal automaties stop
4. Skoonmaak
4.1. Hoe om die asblik skoon te maak:
1.Lig die boonste bedekking soos
aangedui in die diagramme onder.
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido