Taurus 948191 Manual De Instrucciones página 10

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2.1.8. . Moenie die
knnekteerders voor jou
gesig hou nie (veral jou
oe en ore ens.) Hou die
punt weg mense en
diere.
2.1.9. Hou kinders
en omstanders weg
tydens gebruik.
2.1.10. Moenie warm
kole, groot stukke en
glas opsuig nie.
2.1.11. Moenie stof van
drukkers opsuig nie want
dit is elekties geleidend
en dit sal nie deur die
filter system gaan nie sal
die lug besoedel.
2.1.12 Moenie vlambare
material naby toestel
plaas nie.
2.1.13 Daar mag nie n
automatiese tydbeheer
aan die toestel gekoppel
word nie
2.1.14. Moenie gebruik
as die krag koord of
muur-prop beskadig is
nie
2.1.15. Maak seker die
spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom
ooreen met die hoofspan-
ning voor die prop in die
muursok gekoppel word.
2.1.16 Konnekteer aan
die muurprop wat
gelyksta-ande is aan
die 16 amp
2.1.17. Die toestel se
muurprop moet in die
hoof-prop pas. Moenie
die prop vervang nie.
2.1.18. As n multi prop
gebruik word maak seker
die stroom word nie
oorskry nie
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido